Monday, March 3, 2008

Visvangstories

Hier kan die vistermanne hulle lekkerste vivangstories met ander deel. Bydraes is welkom en kan gestuur word deur te kliek op die woord "COMMENTS" hieronder en dan die instruksies te volg om jou kommentaar te plaas.

Ek soek asseblief bydraes - so as jy nie een het nie maar weet van 'n vriend wat 'n lekker storie het, vra hom om dit met ons te deel.

Enige ander hengel bydraes is ook welkom soos aas, gerei, plekke om te gaan hengel, klub uitlsae en enige iets wat met die sosiale sowel as klub hengelaar te doen het.

As jy 'n foto wil stuur, kontak my by "profile" sal jy my epos adres kry en maak die opskrif "HENGEL FOTO". Ek sal met jou in verbinding tree sodat ons dit geplaas kan kry. Miskien kan ons 'n kompetisie reël vir die foto van die week.

No comments: