Monday, March 3, 2008

Help 'n bietjie daar

Na aanleiding van 'n versoek wat ek gehad het plaas ek hierdie opskrif sodat almal wat hulp soek met mekaar hulle hulp en raad kan uitruil.

Dit kan enige iets wees van resepte uitruil, skooltake om die kinders mee te help, boererate, en algemene navrae.

Om jou versoek te plaas: Kliek op die woord "COMMENTS" en volg die instruksies.

Sodra ons sien watter tipe versoeke hier geplaas word sal ek verskillende opskrifte plaas.

Nou toe, laat waai. Ons wag om te sien wie het die meeste moed!

2 comments:

Anonymous said...

Heerlike gerookte mosselsop. Benodig 1 blikkie grookte mossels, 2 blikkies water tuna, 1 liter melk, 1 pakkie sampioensop. Gooi sop in melk en verhit, roer aanhoudend tot dit dikkerig word. Ontwater tuna en gooi by. Gooi gerookte mossels met sous by. Roer nog bietjie tot dik genoeg vir eet. Voeg peper by. Geniet.
Herman

Gerhard Strydom said...

Dankie...dit klink lekker. Sal defnitief probeer