Monday, February 25, 2008

Vakansie

Hiedie blog is spesiaal vir ons almal gemaak wat van vakansie hou. Hier kan ons alles oor vakansie bespreek en sommer net lekker gesels.

Net om vir ons Ingelse vriende te wys hulle is ook welkom.

On this blog you are welcome to share in the holiday and vacation feeling we are creating here. We share information on routes, guesthouses, backpacker places you can sleep, different types of holiday, caravans, vs chalets as well as places you can go to. Please keep all posts clean and do not become personal. Enjoy the site and participate please.

Hier kan ons

 roetes beplan,
 kommentaar lewer as ons aangename, en
 beskostigbare plekke kry,
 resepte uitruil
 Woonwa (karavaan) staanplekke aanbeveel
 Verskillende tipes vakansies bespreek: 4 x 4,
 staproetes,
 Tipes blyplekke: Kampeer: Woonwa of tent, Woonstelle of Chalets, hotelle, backapackers of gastehuise
 Streke: Kaap Noord- Wes-, Oos-, of Natal, Noord of Suidkus en enige ander plek waar jy graag wil gaan of al was)
 Fotos: Indien jy ‘n oulike vakansie foto het wat jy wil plaas op die blog vir ander om te sien kan jy ‘n versoek rig onder FOTOS en ek sal jou kontak sodat ons dit kan reël.


Hierdie blok is van geen waarde sonder jou deelname. Moet nie skaam wees nie. Neem deel en plaas jou kommentaar.

Hoe nou gemaak: Teken in hieronder waar dit sê (Posts) met jou Google Epos adres.

Indien jy nog nie ‘n Google epos adres het skep vir jou gratis een en gaan plaas jou kommentaar onder die spesifieke onderwerp. Indien jy oor iets andera wil praat en daar is nog nie so pnderwerp nie, skep een.

Reëls
Hou alle kommentaar skoon en positief. As jy kritiek wil lewer, doen dit op ‘n positiewe manier sonder om persoonlik te raak. Die eienaar van hierdie blok aanvaar geen verantwoordelikheid vir kommentaar gelewer deur partye wat hulle opinies hier lug nie en stem ook nie noodwendig saam met die menings wat hier gelug word nie. Onvanpaste, onaanvaarbare kommentaar sal verwyder word. Nooi jou vriende na die blad as julle iets oor vakansie in die algemeen te sê het.

No comments: