Sunday, June 27, 2010

Gratis Vleis...mahala....verniet!

As jy graag gratis vleis wil hê vir jou volgende braai gaan loer na Erasmus Foods. Jy vertel net vir jou vriende en vir elkeen wat jy vertel verdien jy kommissie as hulle deur jou skakel vleis koop. Almal koop tog vleis, dan nie...? Jou volgende maand se vleis kan dalk net verniet wees.

Jy kan hier gaan kyk na Erasmus Foods se webtuiste en as jy ook wil opteken gaan jy na hierdie webtuiste


Jy kry ook resepte soos die volgende: ontbyt pannekoeke, braai ribbetjies, bone en wors dis, spek en aartappel gebak, spek en kaas muffins.

Hierdie webtuiste gee aan jou die geleentheid om 'n passiewe inkomste te verdien deur net jou vriende daarvan te vertel.

Gaan loer hier in by Erasmus Foods

No comments: