Sunday, July 19, 2009

Nuus van die Buiteland

Enige iemand wat tans nie in S.A. woon nie en iets wil sê of wil deel met ons ander lesers kan dit hier doen.

Ons het 'n hele paar lesers en besoekers van alle uithoeke van die wêreld hier. Kom deel jou ondervindinge met ons.

Kliek net op "comments" en laat weet ons wat jy met die ander wil deel.

No comments: