Gratis AdvertensiesMaak 'n Bydrae...Dit kos jou niks

PLAAS ASB JOU ADVERTENSIE ONDER DIE KORREKTE OPSKRIF

MOET ASB NIE JOU ADVERTENSIE OP HIERDIE BLADSY PLAAS NIE.

EK HOU HIERDIE BLADSY SLEGS VIR KOMMENTAAR OOR DIE BLOG, WAAR ONS

KAN VERBETER EN VERANDER SODAT DIT VIR JOU MEER AANGENAAM EN

VERBRUIKERS VRIENDELIK IS.

BAIE DANKIE VIR JOU SAMEWERKING

As jy self 'n navraag het of 'n Gratis Advertensie wil plaas, kliek op "comments" en plaas jou navraag onder die spesifieke opskrif. Indien daar nie 'n opskrif is nie, plaas dit onder Algemeen of stuur vir my 'n boodskap op FB en ek skep vir jou 'n kategorie.

Help die ander vriende hier deur kommentaar te lewer op hulle navrae.

As jy iets sien waarvan jy hou of dink jou vriende kan dalk enige van die produkte of dienste hier gebruik, stuur die adres van hierdie blog aan 'n vriend (kliek op die koevertjie onder aan en epos dit aan 'n vriend) of plaas dit op FB deur net op die skakel te kliek.

Lewer selfs kommentaar - jy kan self ook kommentaar lewer of jou eie bydrae lewer. Kliek net op "comments" en tik jou kommentaar in- so maklik. Ek en al die ander lesers sal dit baie waardeer.

Om die blog te maak werk soos jy dit wil hê het ek jou insette nodig. Gee asseblief vir my jou voorstelle deur jou kommentaar onder ALGEMEEN te plaas deur op "comments" te kliek en dan jou voorstel te plaas. Jy kan dit anoniem ook doen as jy rerig wil.

Enige onderhandelige sal direk tussen koper en verkoper wees en die eienaar van hierdie blog kan nie verantwoordelik gehou word vir enige transaksie nie of wisseling van geld nie.

WENK: As jy jou epos adres hier plaas, doen dit in die volgende formaat:
piet (at) xxxxx.co.za of wat ookal. Sit die (at) tussen hakkies ipv die normale @ teken. Dit voorkom dat epos adresse ge-oes word vir spam doeleindes. Dit is nie net vir hierdie blog nie maar enige plek op die internet. "Hackers" kan dit dan nie so maklik optel nie. 

1 comment:

edk design said...

Grafiese onwerp vir enige besigheid - Professioneel en baie bekwaam. 11 Jaar ondervinding. Doen ook Ontwerp en oprigting van alle tekenborde, op voertuie ens. Korporatiewe kleredrag en veiligheids drag. In PTA / JHB Omgewing.

Eugene Kriel
0824476810